U I T N O D I G I N G A A N W Y S I N G S A K K O M M O D A S I E R S V P

R U A N  |  L U S I N D A  T R O U

WEBSITE DESIGN BY MIDLINK

Datum:  4 November 2017


Tyd:  15:00


Plek:  Mellow Stream, Stoffberg


RSVP datum:  8 Oktober 2017


 Ongelukkig geen kinders


Kontant kroeg beskikbaar

Amoret

Lanel

S T R O O I M E I S I E

Thea

S T R O O I M E I S I E

Tobias

H O O F

Franco

S T R O O I J O N K E R

Eduan

S T R O O I J O N K E R

bespreek nou

tot die groot dag …

Lusinda en Ruan gaan trou! Die gevolg Akkommodasie R S V P

M E L L O W

S T R E A M

S T R O O I J O N K E R

H O O F

S T R O O I M E I S I E

Ons storie

In 2010 het ek en Ruan mekaar ontmoet en beste vriende geraak, ek het hom gevra om my date te wees vir die matriekafskeid want wie beter as jou beste vriend…..hy het ingestem, so het ons besef nie 1 van ons kan vasdaans nie en het besluit om vir daans lesse te gaan…..ons het verlief geraak en so het ons storie begin….hy het my gevra om saam met hom n drink te gaan drink en so het hy my voete onder my uitgesoen ….en toe val ek  head line and sinker vir hom…..hy was instantly verlief na die 1ste soen…en 7 jaar later hier staan ons nogsteeds en gaan nou veraltyd aan mekaar beloof voor God en ons vriende en familie.

Details